643 gekaapte geboue in Jhb is onaanvaarbaar – Numsa
Die metaalwerkersvakbond sê dit is onaanvaarbaar dat daar 643 gekaapte geboue in die Stad Johannesburg is. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê die stad het die inwoners van Johannesburg in die steek gelaat en hy moet blameer word want dit is sy verantwoordelikheid om die probleem op te los. Die vakbond het sy diepste meegevoel met die families betuig wie se geliefdes gesterf het in die brand wat 76 lewens in ‘n gekaapte gebou in Marshalltown geëis het: