Nie veel vertroue dat studentefonds toelae betyds in buurland sal betaal nie

Die president van die Suid-Afrikaanse studenteorganisasie Sasco, Vezinhlanhla Simelane, sê hulle het nie veel vertroue dat die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente betyds toelaes vir hierdie akademiese jaar aan begunstigdes sal betaal nie. Die skema het bevestig meer as 20 000 toelaes moet nog vir die 2023 akademiese jaar afgehandel word. Simelane sê die fonds was veronderstel om universiteite te versoek om daardie studente te help: