Angolese owerhede registreer hulle landsburgers in Omusati
Die goewerneur van die Omusati-streek Erginus Endjala sê dat die Angolese konsulaat se Oshakati-kantoor het vandag begin om besoek af te lê by die meer as 2 500 Angolese vlugtelinge wat tans in die streek is. Volgens Endjala sal hulle almal geregistreer word. Hy verduidelik.