Spesiale dienste van binnelandse sake by die Windhoek se skou
Die ministerie van binnelandse sake het bekendgemaak dat daar ‘n spesiale geleentheid tydens die Windhoek se skou is vir Namibiërs om van die dienste van die ministerie gebruik te maak. Hulle stalletjie in die Baobab-saal by die skou sal vir die dienste gebruik word. Sakeus Kadhikwa, skakelbeampte van die ministerie verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.