SAOG-streek het kommer oor malaria

Die voorkoms van malaria in die land is kommerwekkend volgens die voormalige minister van gesondheid en stigter van die Elimin8 teenmalaria projek, dr. Richard Kamwi. Hy sê hierdie kommer is nie net in Namibië nie, maar ook ‘n SAOG-probleem.

Dr. Kamwi het ook genoem dat die stryd teen Covid-19 ‘n bydraende faktor was wat tot die afname in die pogings teen malaria.