Comair moet salarisbesnoeiings staak – Numsa
Die Suid-Afrikaanse metaalwerkersvakbond, Numsa, eis dat Comair-werknemers van volgende maand af hulle volle salaris ontvang en nie die huidige 70 persent nie. Hy sê werknemers het nog nie volle salarisse ontvang sedert die gesamentlike ooreenkoms in September verlede jaar onderteken is nie. Numsa se woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê dit is kommerwekkend dat ‘n gesprek aan die gang is dat Comair vir die volgende jaar slegs 70 persent van elke salaris betaal, veral aan Comair-stasies in Gqeberha, Oos-Londen en George: