Gemeenskappe moet sorg skole word bewaar tydens die vakansie
Die Suid-Afrikaanse onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, het Gautengse gemeenskappe gevra om skole in die feestyd teen diefstal en vandalisme te beskerm. Skade aan skole tydens die Julie-onluste in dele van KwaZulu-Natal en Gauteng word op meer as 141 miljoen Suid-Afrikaanse rand beraam. In die Wes-Kaap is 38 skole in vanjaar se Julie-skoolvakansie geraak deur inbrake, pogings om in te breek en vandalisme. Makaneta sê dis net verkeerd dat diefstal en vandalisme by skooleiendomme ongebreideld voortgaan: