Boikot Clover sê Numsa
Die Suid-Afrikaanse vakbond Numsa en sy susterorganisasie, Saftu, het ‘n nasionale en internasionale dag van aksie vir Dinsdag beplan. Hulle beplan om winkels te beset wat Clover-produkte aanhou en om betogings by ambassades te hou. Clover het in 2020 twee fabrieke in die Wes-Kaap gesluit en beoog om nog vier in Gauteng, die Vrystaat en Noordwes te sluit. Numsa-woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê in 2021 is 1 600 werkers afgedank en aan die einde van die maand sal nog 822 hul werk verloor: