Wêreldbloedskenkersdag op 14 Junie herdenk
Wêreldbloedskenkerdag word jaarliks op 14 Junie herdenk. Bloedskenking is ‘n daad van solidariteit. Skenk bloed en red lewens. Wêreldbloedskenkerdag vind elke jaar op 14 Junie plaas. Die dag bied ook ‘n geleentheid om regerings en nasionale gesondheidsowerhede op te roep om voldoende hulpbronne te verskaf om die versameling van bloed van vrywillige, onbetaalde bloedskenkers te verhoog en om toegang tot bloed en die oortapping van diegene wat dit benodig, te bestuur. Titus Shivute, woordvoerder van die Namibiese Bloedoortappingsdiens.