Cyril moet rekenskap gee oor Fraser-klagte

Die leier van die EFF in Suid-Afrika, Julius Malema, sê hulle sal nie ophou voor President Cyril Ramaphosa rekenskap gee van die strafregtelike klagte wat die gewese spioenasiehoof, Arthur Fraser, teen hom ingedien het nie. Dit hou verband met ‘n rooftog op Ramaphosa se plaas, Phala Phala, in Limpopo, en Fraser beskuldig hom van geldwassery. Malema sê Ramaphosa het geen respek vir Suid-Afrikaners nie: