SA se gemiddelde salaris styg effe
BankservAfrica het onthul die maandelikse gemiddelde salaris- en loonvlakke in Suid-Afrika het in Augustus effens verbeter. Die huis-toe-neem-salaris-aanwyser het in Augustus tot 14 688 Suid-Afrikaanse rand herstel, vanaf 14 360 rand in Julie. Dit beteken ‘n verhoging van 2,3 persent teenoor die vorige maand is aangeteken. ‘n Onafhanklike ekonoom, Eliza Kruger, sê dit is steeds minder as die hoogtepunt van 15 614 rand in Februarie en 1 persent laer as ‘n jaar vantevore: