Ministerie sê oor skoolplasings volgende jaar

Daar is kommer in Namibiese onderwysgeledere met sommige ouers wat nog nie plek vir hul kinders in beide laer- en hoërskole gekry om volgende jaar by te woon nie. Kosmos 94.1 Nuus het aan Sanet Steenkamp, die uitvoerende direkteur in die onderwysministerie, gevra of sy bekommerd is oor die tekort aan plasings vir leerders in staatskole vir volgende jaar. Steenkamp verduidelik…