Rusland gebruik verkragting as oorlogswapen
Die adjunk-eerste minister van die Oekraïne, Yulia Svyrydenko is in Brittanje om ondersteuning vir die land te werf. Sy sê Russiese soldate word opdrag gegee om burgerlikes te verkrag. Sy het met Sky News gepraat.