Radioaktiewe ‘ertjie’ is gevind

Australiese owerhede het die radioaktiewe kapsule, so groot soos ‘n ertjie, gevind. Dit volg na die kapsule het meer as twee weke gelede van die vragmotor op ‘n hoofwegroete, ongeveer 1 400 kilometer lank, afgeval het. Die Caesium-137-kapsule is ontdek toe ‘n voertuig wat teen 70 kilometer per uur gery het, toegerus met spesialis-opsporingstoerusting, die bestraling opgetel het. Die radioaktiewe kapsule was deel van ‘n toestel wat gebruik is om die digtheid van ystererts van Rio Tinto se Gudai-Darri-myn te meet.