Enoch sal moet optree om te keer sou SA op gryslys geplaas word
Die DA sê indien die finansiële aksietaakspan die land op die gryslys plaas, sal dit die nakomingskoste vir Suid-Afrika se finansiële instellings onmiddellik laat styg. As die land op die gryslys geplaas word, sal dit moeiliker as gewoonlik wees om met die land sake te doen omdat daar nuwe nakomingstappe sal wees, veral vir oorgrens-transaksies. Dion George van die DA sê die minister van finansies, Enoch Gondwana, sal vinnig moet optree sodra die finansiële aksietaakspan ‘n besluit geneem het: