Namibiese begroting fokus op ekonomiese herlewing
Die Namibiese minister van finansies, Ipumbu Shiimi, is tans besig met sy begrotingsrede in die parlement. Die tema vir sy begrotingsrede vanjaar is ekonomiese herlewing. Shiimi sê die begroting fokus op ekonomiese stabiliteit, groei en volhoubaarheid.