Nasionale Raad vier 30ste herdenking

ie Nasionale Raad vier vandag sy 30ste herdenking. Die voorsitter Lukas Muha sê die Nasionale Raad, wat onder meer wetsontwerpe van die Nasionale Vergadering hersien en goedkeur, dien ‘n belangrike rol in deelnemende demokrasie. Hy nooi die publiek uit om hierdie mylpaal vandag te vier. Kosmos 94.1 Nuus het met Pamela Mate, inligtingsbeampte van die parlement gepraat.