Reuse-beloning vir arrestasie van Kaapse moordenaar
Die beloning vir inligting wat tot die inhegtenisneming van die moordenaar van ‘n Stad Kaapstad-amptenaar kan lei, is nou verhoog tot ‘n allemintige 1 miljoen Suid-Afrikaanse rand. Wendy Kloppers, is op 16 Februarie by die ‘n behuisingsprojek in Delft doodgeskiet, terwyl ‘n sekuriteitswag wat saam met haar op die perseel was, in die voorval gewond is. Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê die projek was ‘n paar dae voor Kloppers se moord, ook die teiken van ‘n petrolbom. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad…