Tsumeb se drinkwater-probleem in kabinet getakel

Tsumeb se drinkwater-probleem is in die kabinet getakel Die kabinet het beslis dat die watermonsterpunte op die Noorde-dorp fyn gemonitor moet word totdat die waterkwaliteit-situasie stabiliseer. In Desember verlede jaar het Dundee Precious Metals ‘n hoë vlak van mikroörganismes in die dorp se water opgespoor. Die kabinet het ook die ministeries van landbou en gesondheid opdrag gegee om saam met die Tsumeb-munisipaliteit water-oordraagbare siektes te moniteer. Die minister van inligting, Peya Mushelenga gee meer besonderhede…