Weerman sê oor wanneer die lente, en reën, kom
Die lente lyk so nou en dan asof hy sy verskynsel wil maak maar dan is die oggende weer bibberkoud. Terwyl ons bewus is van die Drei Eisheiligen wat nog voor somer moet kom, hoop almal seker dat die ergste koue verby is. Volgens die onafhanklike weerman Johan van den Berg, is dit ‘n tweedelige prentjie vir die komende weke.
En wat van reën… daar is ten minste bietjie goeie nuus.