ActionSA sê dis onmoontlik dat Umhlanga se strande oopgemaak kan word

ActionSA in KwaZulu-Natal is diep besorg omdat die eThekwini-munisipaliteit, en veral burgemeester MxolisiKaunda, voortgaan om die publiek te mislei oor die ware situasie by die Ohlanga-rioolpompstasie en die hoeveelheid riool wat steeds die Ohlanga- rivier binnevloei. ʼn Woordvoerder van ActionSA, Zwakele Mncwango, sê volgens die hoeveelheid riool wat steeds die Ohlanga- en Umgeni-rivier binnevloei, is dit ondenkbaar dat Umhlanga se strande binnekort oopgestel sal kan word: