ANC het uitdagings met Brics se lidmaatskap

Die Brics-beraad oorheers die nuus in die buurland. Dit skop vandag af en duur tot Donderdag. Professor Jannie Rossouw van Wits se Sakeskool, sê daar is verskeie uitdagings vir die ANC-regering in verband met sy Brics lidmaatskap, waarvan die belangrikste ‘n voordeel vir Suid-Afrikaners is. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.