Weens die voortdurende geweld teen vroue in Namibië, het Thrive Mahua, die sekretaris vir geslag, maatskaplike welsyn en gemarginaliseerde gemeenskappe van die studente-organisasie, Nanso, vergaderings met studenteraadslede oor die probleem gehou. Mahua sê die beleid is om studente teen geweld te beskerm.