Bees-oorplaatjies vandag by Vleisraad beskikbaar
Die Namibiese Vleisraad het vanoggend ‘n kennisgewing uitgegee dat bees-oorplaatjies van vandag af beskikbaar is en produsente is welkom om bestellings te plaas. Anja Boshoff, die raad se bestuurder van vleisstandaarde, sê daar is ‘n nuwe kwotastselsel…