Beespryse sal verder styg

Internasionaal word daar voorspel dat die prys van beesvleis verder sal styg as gevolg van hoër vraag wat van China verwag word sowel as uiters hoë insetkoste. Daarom meen ekonome dat groei in die landbousektor vanjaar effe kan inkrimp. Dr. Kobus Laubscher, die bekende Suid-Afrikaanse ekonoom het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.