Boris Johnson sê Kermit was verkeerd…

Die Britse premier Boris Johnson het pas die Algemene Vergadering van die VN toegespreek en het die klem van sy toespraak op klimaatsverandering geplaas. In sy mening moet die mensdom grootword.