Brandstof kan met meer as ‘n dollar in September styg
Daar word verwag dat die ministerie van myne en energie vandag die September-brandstofprys bekend sal maak. Ekonome is dit eens die prys sal styg as gevolg van onderverhalings in Julie en die stygende ru-olieprys. Dr. Omu Kakujaha-Matundu, Unam-ekonoom, sê die styging kan meer as ‘n dollar per liter behaal.