Christene moet God se liefde onthou gedurende die heilige dae
Dit is Paasnaweek en Namibiese kerke berei voor die herdenking van die dood van Jesus Christus aan die kruis. Christene woon die naweek kerkdienste regoor die land by en ander bestee waardevolle tyd met hul families. Die sekretaris-generaal van die Namibiese Raad van Kerke, deel sy Paasboodskap met Kosmos 94.1 Nuus.