Die Oekraïne is ekonomie het gekrimp, maar dit werk nog

Dit is ‘n jaar sedert oorlog in die Oekraïne begin het. Die land se ekonomie het skerp ingekrimp met BBP wat met ongeveer 30 persent gedaal het, minder as die amper 35 persent wat voorspel was. Die land se adjunk-minister van ekonomie Oleksandr Gryban sê ten spyte daarvan, werk stelsel nog. Hy het met Britse media gepraat.