Ek is nie te oud vir Swapo-verkiesing nie, sê Nahas, 78
Daar word kritiek uitgespreek teenoor die voormalige eerste minister Nahas Angula. Hy het homself as verkiesbaar gestel in die opkomende Swapo presidensiële verkiesings wat vanjaar gehou sal word. Hy is 78 jaar oud en sommige ontleders sê die jeug moet ‘n kans gegun word. Angula het sy reaksie hierop, so verwoord.