Goeie besluit om studentebefondsing se aansoeksperdatum uit te stel
Die Suid-Afrikaanse onderwys-aktivis, Hendrick Makaneta, het die uitstel van die sluitingsdatum vir studente befondsing-aansoeke, verwelkom. Hy sê dit bied ‘n welkome geleentheid aan studente wat die vorige sperdatum misgeloop het. Makaneta voeg by hy hoop teen die 21ste van hierdie maand sal al die studente aanlyn-aansoeke voltooi het, dat dit toonaangewend vir die jaar sal wees en hulle akademiese werk sal vergemaklik: