Groot verwagtinge van myn-indaba in die Kaap
Daar heers groot opgewondenheid oor die bywoning van die Namibiese ministerie van myne en energie wat die Afrika Mynbou Indaba bywoon. Dit het vandag in Kaapstad begin en duur tot Donderdag. Die Namibiese afvaardiging, onder leiding van minister Tom Alweendo, sal Namibië se beleggings-vooruitsigte in die mynbou-sektor aanbied deur middel van ‘n reeks sake-vergaderings wat môre plaasvind. Woordvoerder van die ministerie Andreas Simon het meer.