Israel-geweld: EU vra vir selfbeheersing

Die Europese Unie het die dodelike aanvalle in Israel en ‘n stortvloed vuurpyle wat vanaf Libanon afgevuur is, wat Israeliese aanvalle veroorsaak het, veroordeel en het ‘n beroep gedoen op selfbeheersing. Josep Borrell, die hoof van buitelandse beleid in die unie sê die geweld word ten sterkste veroordeel. Daar was die afgelope tyd ‘n eskalasie in geweld sedert Israeliese polisie Woensdag geweldadig Palestyne in Jerusalem se Al-Aqsa-moskee probeer verwyders het, met Israel wat beide Gaza en Libanon gebombardeer het ná vuurpyl-aanvalle deur Palestynse militante.