Itula, Nujoma is jarelange vriende, daarom sy aanmerkings

Reaksie word ontvang op berigte dat die leier van die IPC, Panduleni Itula aan stigterspresident Sam Nujoma gesê het hy moet sy eersgeborene opgee en aansluit by die IPC-party. Itula het die aanmerkings oor die naweek gemaak. Volgens die party se woordvoerder, Imms Nashinge is die twee, Nujoma en Itula reeds jarelank baie goeie vriende en het destyds saam beywer vir Namibië se vryheid. Hy verduidelik.