Kaapse haweloses by parlementskompleks verjaag
‘n Organisasie vir straatbewoners en hawelose mense in Kaapstad, beweer die polisie dreig sedert gister straatbewoners en haweloses in die Parlementêre gebied met inhegtenisneming, indien hulle nie die gebied verlaat en elders hervestig nie. Die bestuurder vir maatskaplike ontwikkeling by SuperTrooper, Tasneem Housain, sê sy het die polisie daaroor gekonfronteer. Sy beweer hulle word geteister weens gerugte oor die oorsaak van die brand by die Parlement: