Motoriste gemaan om versigtig te bestuur die feesseisoen

Die Namibiese verkeersowerhede het motoriste wat die feesseisoen op die land se
paaie gaan wees gemaan om versigtig te bestuur en padreëls na te kom. Verskeie
ernstige motorongelukke met lewensverlies het reeds voorgekom. Sean Naude van
die Namibia Marshall Rangers-groep het meer.