NamWater sê oor water, sentrale ontwikkeling, langtermynplanne
Die weeklikse dambulletin toon uiters lae waterbronne veral vir die sentrale gebied. Dit wek kommer omdat ontwikkeling onverpoosd voortduur en konstruksie gebruik uiters baie water. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende hoof van NamWater Abraham Nehemia oor die uitdaging gesels.
Nehemia voeg by dat alle belanghebbendes aan langtermynplanne werk.