Olie styg na hoogste vlak sedert Oktober 2018
Oliepryse het vanoggend skerp gestyg en verhandel teen vlakke wat drie jaar gelede gesien is. Brent per vat het op ‘n stadium teen 86 Amerikaanse dollar 46 sent verhandel, die naaste aan die 86 dollar 71 sent wat op 3 Oktober 2018 aangeteken is. Die bekende beleggingsekonoom van PSG Konsult in Suid-Afrika, Dawie Klopper…