Ombudsman ondersoek haatspraak teen LGBTQ-gemeenskap
Die ShutItAllDown-beweging veroordeel die haatspraak en diskriminasie van die aanlyn WhatsApp-groepe teen selfdegeslaaghuwelike ten sterkste. Die beweging verklaar dat hierdie groepe geweld en haatspraak teen die LGBTQ-gemeenskap aangehits het. Hulle doen ‘n beroep op die ombudsman en media-ombudsman om beslissende stappe teen die betrokkenes te neem. Die ombudsman Basilius Dyakugha het sy reaksie aan Kosmos 94.1 Nuus gegee.