Ons eie Jean-Louis gesels oor Mnr. Supranational uit Pole
Mnr. Supranational Namibië en Kosmos 94.1 se Jean-Louis Knouwds is tans in Malopolska, Pole, vir die Mnr. Supranational 2022-kompetisie. Die wenner word die naweek gekroon. Jean-Louis gesels uit Malopolska met Kosmos 94.1 Nuus.