Ons is baie beter af as verlede jaar – Biden

Die Amerikaanse president, Joe Biden, sê in terme van Covid-19, is die VSA in ‘n baie beter posisie die Kersfees as wat hy verlede jaar was. Hy het weer die belangrikheid van inentings beklemtoon om infeksies en hospitalisering te beperk. Hy sê 72 persent van Amerikaners is reeds ingeënt.