Saara sê Namibië vorder goed met watervoorsiening
Namibië neem tans deel aan die Verenigde Nasies se 2023 Waterkonferensie in New York. Die vergadering is deel van ‘n groter oorsig van die implementering van water en sanitasie. Die eerste minister word deur landbouminister Calle Schlettwein vergesel. Sy het die konferensie toegespreek en sê Namibië vorder goed met watervoorsiening.