Shifeta gaan Namibiese Toerisme-ekspo bekendstel  

Die Namibiese Toerisme-ekspo 2023 word môreoggend amptelik deur die Namibiese omgewingsminister Pohamba Shifeta in Windhoek bekend gestel. Die ekspo, wat deur Namibia Media Holdings aangebied word, sal vanjaar vroeër vanaf 26 tot 28 April in die hoofstad plaasvind. Die tema vir vanjaar is “Beyond Borders”