Speaker, hoofswepe vergader oor parlement se bedrywighede in SA

Die speaker van die buurland se Parlement, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, en politieke partye se hoofswepe het die praktiese reëlings bespreek om die instelling se bedrywighede voort te sit, na verlede week se verwoestende brand. Daar is reeds besluit President Cyril Ramaphosa se staatsrede, die debat oor die rede en sy antwoord daarop sal in Kaapstad se stadsaal gehou word. Woordvoerder Moloto Mothapo sê daar is op die vergadering besluit die begrotingsrede en verrigtinge daarna sal in die Parlement se Goede Hoop-gebou plaasvind: