Stormy Daniels saak sal nie Trump se politieke loopbaan skade doen nie
Die Manhattan-distriksprokureur se kantoor sê hy finaliseer tans sy saak teen oudpresident Donald Trump en voer aan dat die 130 000 Amerikaanse dollar wat in 2016 aan Daniels, ‘n aktrise in die volwasse-bedryf, betaal is, is oortredings van verkiesings- en besigheidsrekordwette. Maar, kenners meen dit is nie so eenvoudig nie. Michael Smerconish, veteraan politieke joernalis by CNN, sê die saak alleen is nie net moeilik nie maar behoort nie veel van ‘n impak te hê nie.