Swak weiding handel oor agteruitgang van graslande
Die Namibiese Landbou-unie het die beskikbare weiding vir verskeie gebiede in die land bekend gemaak. Daar is dele wat goed vertoon maar, ook talle dele wat uiters swak vertoon. Otjozondjupa vertoon die beste. Volgens Erastus Ngarukua, Agribank se tegniese adviseur op lewende hawe en weiding, handel dit oor agteruitgang van graslande oor die algeheel en al kom daar nou reën, is dit baie laat. Hy verduidelik.
Hy het raad vir boere soos die droë seisoen nader kom.