Swapo-visepresident vra vir eenheid in party

Die herverkose vise-president van die regerende Swapo Party, Netumbo Nandi-Ndaitwah, het by die pas afgelope Swapo-kongres gepraat. Nandi-Ndaitwah het haar mede-kandidate bedank wat vir dieselfde posisie meegeding het. Sy beklemtoon steeds die belangrikheid van eenheid in die party.