Trump se klagtes van rampokkery verduidelik

Die klagtes teen oudpresident Donald Trump bly in die nuus. Hy en 18 ander beskuldigdes moet hulself teen 25 Augustus aan owerhede in Fulton County, Georgia, oorhandig. Die kwessie van rampokkery wat by die klagtes ingesluit is, het aandag getrek. Professor Morgan Cloud, ‘n kenner in Amerikaanse regsaangeleenthede, verduidelik die wetgewing.