Vereniging van Afrika-universiteite hou konferensie in Windhoek
Die Vereniging van Afrika-universiteite, die AAU, in samewerking met die regering van Namibië en Unam sal die 22ste AAU Konferensie van rektore, vise-kanseliers en presidente van Afrika-universiteite vanaf 4 tot 7 Julie in Windhoek aanbied. Dit is ‘n vergadering van die hoof uitvoerende beamptes van AAU-universiteite, of hul verteenwoordigers, wat elke tweede jaar aangebied word. Simon Namesho, Unam se woordvoerder, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…