Vrystaatse boere kort hulp met brande, seisoen begin nou
Die DA in die Vrystaat sê boere en landelike gemeenskappe in die provinsie het meer hulp van plaaslike regerings nodig om die jaarlikse probleem van veldbrande te bestry. Roy Jankielsohn van die DA sê die nasionale regering moet sê watter dienste boere van plaaslike regerings ontvang uit die bykomende grondbelasting wat aan plaaslike owerhede betaal word: